Psychometrics - Psigometrie
What is psychometrics?
Psychometrics is a sub- field of Psychology that entails psychological assessment and the development of psychological measures. Psychological assessment is the process of gathering information on an individual by using assessment measures and information obtained by a variety of sources such as interviews, questionnaires and observations.
Wat is psigometrie?
Psigometrie is 'n
sub-veld van Sielkunde wat sielkundige assessering en die ontwikkeling van
sielkundige toetse en vraelyste behels. Sielkundige assessering is die proses
om inligting oor 'n individu te versamel deur assesserings en inligting te
gebruik wat deur 'n verskeidenheid bronne soos onderhoude, vraelyste en
waarnemings verkry word.
Why should I consider psychometric assessment?
In society today, our
children face many challenges. It is our responsibility as parents to ensure
the optimal development of our children. Psychometric assessment can help
identify developmental problems, learning disabilities, academic problems and
behavioral problems. It can also assist in subject choices and in choosing a
career.
Hoekom moet ek
psigometriese assessering oorweeg?
In die hedendaagse samelewing , staar ons kinders baie uitdagings in die gesig. Dit is ons verantwoordelikheid as ouers om die optimale ontwikkeling van ons kinders te verseker. Psigometriese assessering kan help om ontwikkelingsprobleme, Leergestremdhede, akademiese probleme en gedragsprobleme te identifiseer. Dit kan ook help met vakkeuses en in die keuse van 'n loopbaan.
Comments
Post a Comment